Die aand voor Niel se vertrek het ons gaan uiteet by ‘n restaurant met die naam Outback (al kom die vleis en resepte van Amerika is die tema baie Australies).
En skielik het ons ‘n lee huis. Niel is terug in Amerika, en al ons gaste na hulle onderskeie huise.
Willem werk tans allerhande ure (met die hoog geplaastes se besoek aan Tokio) en daarom is die huis soms in die aand ook besonder stil.